Vir die gemiddelde Suid-Afrikaanse verbruiker, was 2009 nie 'n maklike jaar nie. Met die wêreldwye resessie, en pryse wat rondom ons styg, is baie huishoude getref.

In 2012, sal die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding 'n geskatte toename in die elektrisiteit pryse tot 300% gesien het.

Eskom vereis dat hierdie fondse noodig is om hulle infrastruktuur te versterk , iets wat kenners gewaarsku het in die vroeë tot middel-90's. Die huidige elektrisiteit opwekkingsvermoë is nie in staat om op...
Continue reading ...